El Nathan Akademie:GR.8-12 


Is ’n Christelike, Afrikaanse, geregistreerde Impaq-sentrum wat jou kind se akademiese loopbaan ondersteun.

Hier  bied ons 'n unieke benadering tot tuisskool , wat die individuele behoeftes van elke student prioritiseer. Ons klein klasse en persoonlike ondersteuning help studente om hul akademiese doelwitte te bereik.

Kontak ons vandag

Kenmerke

Ontdek ons unieke kenmerke wat die student se sukses verseker.

Individuele Aandag
Elke Student kry intensiewe  aandag om hul akademiese behoeftes te ondersteun.

Klein Groepe
Persoonlike aandag en klein klasse


Eksamen sentrum
Eksamen sentrum vir Impaq tuisskool-studente (Gr. 10-12)
Met Sacai-opgeleide toesighouers
Assessering
Deurlopende assessering om Studente se vordering te monitor.

Ervare personeel
Opleiding deur 'n span ervare en toegewyde personeel wat 'n passie het vir Studente en die vakke wat hulle aanbied
Amanuensis
Ondersteuning vir studente met amanuensis


By El Nathan Akademie

Is ons toewyding aan die ontwikkeling van ons studente se potensiaal ons prioriteit. Ons verstaan dat elke studente uniek is, en ons ondersteuning is daarop gemik om te voldoen aan hul spesifieke behoeftes.

  • Akademiese Begeleiding
  • Klein Klasse
  • Persoonlike aandag

Hoe Ons Werk

Stap 1:Kontak Ons

Beskikbaar vir konsultasie en bespreking van behoeftes.
Klik Hier!
Stap 2: Persoonlike Ontmoeting
Kry insig oor jou leerder se behoeftes tydens 'n een-tot-een onderhoud.
Klik Hier!
Stap 3: keuse van Impaq se opsies 
Kies 'n opsie wat pas by die behoeftes en doelwitte van die Student.
Klik Hier!

Ons Personeel

481276964_1099769755284221_2987876882086098907_n

481508156_1099767511951112_4533650534565677811_n

482342909_1099767308617799_2417126319220912678_n

481981869_1099767395284457_3139110451802180918_n

482026008_1099768361951027_7366631464797039877_n